Skopos-teorie

Skopos-teorie is ’n konsep uit die veld van vertaalstudies. Dit voorsien insig in die aard van vertaling as ’n doelgerigte aktiwiteit, wat direk van toepassing is op elke vertaalprojek.

Dit is deur die Duitse taalkundige Hans Vermeer gevestig en bestaan uit die idee dat vertaling en tolking hoofsaaklik die funksie van die bron- en teikenteks in ag neem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search